Kudus en Mambas herwin punte

Krieket
Etungu Kudus en Moola Betting Green Mambas het Sondag oorwinnings in die Nedbank Desert Ice T20 Cricket Challenge in Windhoek behaal, met sterk individuele vertonings wat die verskil gemaak het.
Tielman van Lill
Twee opwindende botsings is die afgelope Sondag in die Nedbank Desert Ice T20 Cricket Challenge by Wanderers in Windhoek beslis.In die eerste wedstryd het die Etungu Kudus (143/9 i
...

Comments

Namibian Sun 2026-06-09

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment